John 1:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Natanael antwoord en sê vir Hom: Rabbi, U is die Seun van God; U is die Koning van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe reageer Natanael: “Rabbi, U is die Seun van God; U is die Koning van Israel!”
Afrikaans 1933/1953
Nat nael sê vir Hom: Waarvandaan ken U my? Jesus antwoord en sê vir hom: Voordat Filippus jou geroep het toe jy onder die vyeboom was, het Ek jou gesien.
Afrikaans 1983
Toe roep Natanael uit: “Rabbi, U is die Seun van God; U is die Koning van Israel!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe antwoord Natanael Hom: “Rabbi, U is die •Seun van God; U is die Koning van Israel!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Natanael het vir Jesus gesê: “ Rabbi, U is die Seun van God! U is die Koning van Israel!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Rabbi, U is die Seun van God! U is die Koning van Israel!” het dit oor Natanael se lippe gerol.