John 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die lig skyn in die duisternis; en die duisternis het dit nie begryp nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die lig skyn in die duisternis, ja — die duisternis het dit nie uitgedoof nie!
Afrikaans 1933/1953
En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.
Afrikaans 1983
Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis kon dit nie uitdoof nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hierdie lig skyn in die donker, en die donker kon nie die lig doodmaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Mense wat reg lewe, het soos ’n helder lig in die donker, sondige wêreld ingeskyn. Hierdie donker wêreld wou niks met hulle te doen hê nie, maar kon hulle ook nie keer nie.