John 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar was 'n man wat van God gestuur is, wie se naam Johannes was.
Afrikaans (NLV) 2011
Daar was ’n man, gestuur deur God, met die naam Johannes.
Afrikaans 1933/1953
Daar was 'n man van God gestuur, wie se naam Johannes was.
Afrikaans 1983
Daar was 'n man wat deur God gestuur is. Sy naam was Johannes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar was 'n man, gestuur deur God, wie se naam Johannes was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het 'n man gestuur, sy naam was Johannes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Johannes het ook op die toneel verskyn. God het hom gestuur om vir almal te kom vertel van Jesus wat soos ’n helder lig in die donker kom skyn het.