John 1:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy was nie daardie Lig nie, maar is gestuur om van daardie Lig te getuig.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy was nie self die lig nie, maar het net kom getuig oor die lig.
Afrikaans 1933/1953
Hy was nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.
Afrikaans 1983
Hy was self nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy was nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Johannes was nie self die lig nie, maar hy moes vir die mense kom vertel van die lig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy self was nie die Lig nie. Hy het maar net aan die mense kom vertel waar om die Lig te kry.