John 10:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar hy wat deur die deur gaan, is die herder van die skape.
Afrikaans (NLV) 2011
Iemand wat egter deur die hek toegang verkry, is die herder van die skape.
Afrikaans 1933/1953
Maar hy wat by die deur ingaan, is 'n herder van die skape.
Afrikaans 1983
Maar hy wat deur die hek ingaan, is die skape se herder;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar hy wat by die hek ingaan, is 'n herder van die skape;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die skaapwagter, die herder, kom in by die hek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die herder sal die hek gebruik om in die kraal in te gaan.