John 10:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek en my Vader is een.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek en die Vader is één.”
Afrikaans 1933/1953
Ek en die Vader is een.
Afrikaans 1983
Ek en die Vader is een.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek en die Vader is een.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek en die Vader doen dieselfde dinge, Ons is Een.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek en die Vader dink en doen dieselfde dinge. Ja, Ons is een.”