John 10:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die Jode weer klippe opgetel om hom te stenig.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Jode het weer klippe opgetel om Hom te stenig.
Afrikaans 1933/1953
Die Jode het toe weer klippe opgetel om Hom te stenig.
Afrikaans 1983
Die Jode het toe weer klippe opgetel om Hom te stenig,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Jode het weer klippe opgetel om Hom te stenig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Jode het toe weer klippe opgetel om Jesus dood te gooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Joodse leiers het niks daarvan gehou nie. Hulle wou Jesus sommer daar en dan met klippe doodgooi.