John 11:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jesus sê vir haar: Jou broer sal opstaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus sê vir haar: “Jou broer sal weer opstaan.”
Afrikaans 1933/1953
Jesus sê vir haar: Jou broer sal opstaan.
Afrikaans 1983
Jesus sê toe vir haar: “Jou broer sal uit die dood opstaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus sê vir haar: “Jou broer sal opstaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir haar gesê: “Jou broer sal weer lewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus stel haar toe gerus: “Moenie bekommerd wees nie. Jou broer sal weer lewendig word.”