John 11:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Marta sê vir hom: Ek weet dat hy sal opstaan in die opstanding op die laaste dag.
Afrikaans (NLV) 2011
Marta het dadelik reageer: “Ek weet dat hy weer sal opstaan met die opstanding op die laaste dag.”
Afrikaans 1933/1953
Martha antwoord Hom: Ek weet dat hy sal opstaan in die opstanding in die laaste dag.
Afrikaans 1983
Maar Marta sê vir Hom: “Ek weet hy sal met die opstanding op die laaste dag uit die dood opstaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Martha sê toe vir Hom: “Ek weet dat hy sal opstaan met die opstanding op die laaste dag.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Marta sê toe vir Jesus: “Ek weet hy sal weer lewe op die laaste dag wanneer God al die mense wat dood is, weer sal laat lewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek weet dit,” sê Marta. “Met die finale oordeel sal God ons almal mos weer lewendig maak.”