John 12:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus antwoord hulle en sê: Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus reageer toe daarop: “Die uur het aangebreek dat Ek, die Seun van die Mens, verheerlik moet word.
Afrikaans 1933/1953
Maar Jesus antwoord hulle en sê: Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.
Afrikaans 1983
Daarop sê Jesus vir hulle: “Die tyd het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Jesus antwoord hulle: “Die uur het gekom dat die •Seun van die Mens verheerlik moet word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir hulle gesê: “Die tyd het gekom. Nou sal God wys dat Ek, die Seun van die mens, ook God is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus sê toe vir hulle: “Die tyd kom nou vinnig nader dat julle sal sien hoe belangrik Ek regtig is.