John 12:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom kon hulle nie glo nie, omdat Jesaja weer gesê het:
Afrikaans (NLV) 2011
Om dié rede kon die mense nie glo nie, soos Jesaja dit verduidelik:
Afrikaans 1933/1953
Daarom kon hulle nie glo nie, omdat Jesaja ook gesê het:
Afrikaans 1983
Waarom hulle nie kon glo nie, sê Jesaja ook elders:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle kon nie tot geloof kom nie, want Jesaja het ook gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesaja het ook gesê hoekom hulle nie kon glo nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle wou nie glo nie; nou kan hulle nie glo nie. Dit rym met wat Jesaja gesê het: