John 12:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy wat My sien, sien Hom wat My gestuur het.
Afrikaans (NLV) 2011
En wie na My kyk, sien ook vir Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 1933/1953
En wie My aanskou, aanskou Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 1983
En wie My sien, sien ook Hom wat My gestuur het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En wie My sien, sien Hom wat My gestuur het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, as iemand My sien, dan sien hy ook vir God wat My na die wêreld gestuur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy wat werklik begryp wie Ek is, begryp ook wie My gestuur het.