John 13:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Simon Petrus het dan vir hom beduie dat hy moet vra wie dit moet wees van wie hy gepraat het.
Afrikaans (NLV) 2011
Simon Petrus knik toe vir hom dat hy moet vra wie dit is van wie Jesus praat.
Afrikaans 1933/1953
Simon Petrus knik toe vir hom dat hy moet vra wie dit kon wees van wie Hy spreek.
Afrikaans 1983
Simon Petrus beduie toe vir hom dat hy moet vra wie dit is wat Jesus bedoel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Simon •Petrus het vir hom geknik om uit te vind wie dit sou kon wees van wie Jesus praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Petrus het vir daardie dissipel gewys hy moet vir Jesus vra wie Hom sal verraai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***