John 13:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy wat toe op Jesus se bors lê, sê vir Hom: Here, wie is dit?
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het toe agteroor geleun tot na aan Jesus se bors en vir Hom gevra: “Here, wie is dit?”
Afrikaans 1933/1953
En hy val op die bors van Jesus en sê vir Hom: Here, wie is dit?
Afrikaans 1983
Hy leun toe oor na Jesus se kant en vra vir Hom: “Here, wie is dit?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het toe teruggeleun teen Jesus se bors en vir Hom gevra: “Here, wie is dit?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dissipel wat langs Jesus gesit het, vra toe vir Jesus: “Here, van wie praat U? Wie is die persoon wat U sal verraai?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dissipel leun toe oor: “Here, wie is dit?”