John 14:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe sê Filippus: “Here, wys ons net die Vader en dit is vir ons genoeg.”
Afrikaans 1933/1953
Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.
Afrikaans 1983
Toe sê Filippus vir Hom: “Here, wys vir ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Filippus sê toe vir Hom: “Here, wys ons die Vader, en dit is vir ons genoeg.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Filippus het vir Jesus gesê: “Here, U moet asseblief vir ons die Vader wys. Dan sal ons tevrede wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Filippus vra toe: “Here, waar’s die Vader? Wys Hom vir ons. Dan sal ons tevrede wees en niks verder vra nie.”