John 15:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hierdie dinge beveel ek julle, dat julle mekaar moet liefhê.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek gee aan julle dié opdrag: julle moet mekaar liefhê.”
Afrikaans 1933/1953
Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê.
Afrikaans 1983
Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit beveel Ek julle: Julle moet mekaar liefhê.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sê vir julle: Julle moet lief wees vir mekaar.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Onthou wat die verskil maak: julle moet mekaar liefhê.”