John 16:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy dissipels sê vir Hom: Kyk, nou spreek U reguit en spreek geen spreekwoord nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U openlik, en U doen dit sonder enige beeldspraak.
Afrikaans 1933/1953
Sy dissipels sê vir Hom: Kyk, nou spreek U ronduit en gebruik geen gelykenis nie.
Afrikaans 1983
Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U reguit en gebruik nie beeldspraak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy dissipels sê toe: “Kyk, nou praat U openlik en vertel nie gelykenisse nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dissipels het vir Jesus gesê: “Nou praat U reguit. U gebruik nie voorbeelde nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Nou praat U reguit, op die man af, sonder allerhande beelde,” sê sy volgelinge.