John 17:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Nou het hulle geweet dat alles wat U My gegee het, van U is.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle besef nou dat alles wat U My gegee het van U af kom,
Afrikaans 1933/1953
Nou weet hulle dat alles wat U My gegee het, van U kom.
Afrikaans 1983
Nou weet hulle dat alles wat U My gegee het, van U kom;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nou weet hulle dat alles wat U My gegee het, van U kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle weet nou dat alles wat U vir My gegee het, van U kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Ek met hulle praat, het hulle dadelik geweet dat dit u boodskap is wat hulle hoor.