John 19:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe Pilatus dan hierdie woord hoor, het hy nog banger geword;
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Pilatus hierdie opmerking hoor, het hy nog banger geword,
Afrikaans 1933/1953
En toe Pilatus hierdie woord hoor, het hy nog meer bevrees geword
Afrikaans 1983
Toe Pilatus dit hoor, het hy nog banger geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Pilatus hierdie woorde hoor, het hy nog meer beangs geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Pilatus hoor wat die Jode sê, het hy nóg banger geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit het Pilatus nogal laat skrik.