John 2:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die pasga van die Jode was naby, en Jesus het opgegaan na Jerusalem,
Afrikaans (NLV) 2011
Dit was naby die tyd van die Paasfees van die Jode, en Jesus het daarvoor Jerusalem toe gegaan.
Afrikaans 1933/1953
En die pasga van die Jode was naby, en Jesus het opgegaan na Jerusalem.
Afrikaans 1983
Die paasfees van die Jode was naby, en Jesus het daarvoor na Jerusalem toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Pasga van die Jode was op hande, en Jesus het opgegaan na Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was amper tyd vir die Joodse Paasfees. Daarom het Jesus na Jerusalem gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus is toe Jerusalem toe vir die paasfees wat net om die draai was. Die Jode het hierdie fees elke lente gevier. Daar aangekom, is Jesus reguit tempel toe.