John 2:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Jesus het Homself nie aan hulle toevertrou nie, omdat Hy alle mense geken het,
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus self het egter nie op hulle staatgemaak nie omdat Hy alle mense ken.
Afrikaans 1933/1953
Maar Jesus self het Hom aan hulle nie toevertrou nie, omdat Hy almal geken het
Afrikaans 1983
Maar Hy het Hom nie op hulle verlaat nie, omdat Hy geweet het hoe hulle almal is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Jesus het Hom nie op hulle verlaat nie, omdat Hy alle mense ken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Jesus het hulle almal goed geken, en daarom het Hy geweet hulle glo nie regtig nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[24-25] Jesus het egter geweet hoe onbetroubaar mense is. Niemand hoef dit vir Hom te vertel het nie. Daarom het Hy hulle nie sommer vertrou nie.