John 2:25 — Compare Translations

6 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy het nie nodig gehad dat iemand van die mens sou getuig nie, want Hy het geweet wat in die mens is.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het nie nodig gehad dat iemand Hom oor die mens sou inlig nie, want Hy het self kennis gedra van wat in ’n mens aangaan.
Afrikaans 1933/1953
en omdat Hy nie nodig gehad het dat iemand van die mens sou getuig nie; want Hy self het geweet wat in die mens is.
Afrikaans 1983
Hy het nie nodig gehad dat iemand Hom iets van 'n mens vertel nie, want Hy het self geweet hoe mense is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het nie nodig gehad dat iemand van die mens getuig nie; want Hy het self geweet wat daar in die mens is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het self geweet wat mense dink. Dit was nie nodig dat iemand vir Hom vertel hoe mense is nie.