John 2:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe hulle wyn wou hê, sê die moeder van Jesus vir hom: Hulle het geen wyn nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die wyn opraak, sê Jesus se ma vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.”
Afrikaans 1933/1953
En toe daar wyn kortkom, sê die moeder van Jesus vir Hom: Hulle het geen wyn nie.
Afrikaans 1983
Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe die wyn op was, het Jesus se ma vir Hom gesê: “Die wyn is op.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die wyn raak toe op. Jesus se ma gaan sê dit toe vir Hom.