John 2:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jesus sê vir haar: Vrou, wat het Ek met jou te doen? my uur het nog nie gekom nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus se reaksie was: “Wat het dit met My en jou te doen, Vrou? My tyd het nog nie gekom nie.”
Afrikaans 1933/1953
Jesus sê vir haar: Vrou, wat het Ek met u te doen? My uur het nog nie gekom nie.
Afrikaans 1983
Maar Hy sê vir haar: “Waarom sê u dit vir My? My tyd het nog nie gekom nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Jesus sê vir haar: “Vrou, waarom pla u My? My uur het nog nie aangebreek nie. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir haar gesê: “Mevrou, hoekom sê jy dit vir My? Dit is nog nie my tyd nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus antwoord haar: “Wat het dit eintlik met My te doen? Dit is nie my groot oomblik nie, nog nie.”