John 2:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jesus sê vir hulle: Maak die waterkanne vol water. En hulle het dit tot die rand vol gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus sê toe vir die kelners: “Maak die kanne vol water!” Hulle het dit tot heel bo vol gemaak.
Afrikaans 1933/1953
Jesus sê vir hulle: Maak die kanne vol water. En hulle het hul tot bo toe volgemaak.
Afrikaans 1983
Jesus sê toe vir die kelners: “Maak die kanne vol water.” Hulle het dit tot bo toe volgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus sê toe vir hulle: “Maak die kanne vol water.” En hulle het dit tot bo toe volgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir die kelners gesê: “Maak die vate vol water!” Hulle het die vate heeltemal volgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus sê toe vir die helpers: “Maak daardie kanne vol water.” Die helpers het die kanne tot heel bo vol gemaak.