John 20:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die dissipels weer na hulle eie huis gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarna het die dissipels weer teruggegaan huis toe.
Afrikaans 1933/1953
En die dissipels het weer huis toe gegaan.
Afrikaans 1983
Daarna het die dissipels weer huis toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna het die dissipels weer huis toe gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe het die twee dissipels weer teruggegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna is die twee daar weg, elkeen na sy eie huis toe.