John 20:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: Ontvang die Heilige Gees.
Afrikaans (NLV) 2011
Nadat Jesus dit gesê het, het Hy oor hulle geblaas en vir hulle gesê: “Ontvang die Heilige Gees!
Afrikaans 1933/1953
En nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: Ontvang die Heilige Gees.
Afrikaans 1983
Nadat Hy dit gesê het, blaas Hy oor hulle en sê: “Ontvang die Heilige Gees!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: “Ontvang die Heilige Gees!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nadat Jesus dit gesê het, het Hy op hulle geblaas en gesê: “Ek gee vir julle die Heilige Gees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe blaas Jesus oor sy volgelinge met die woorde: “Ontvang die Heilige Gees!