John 20:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hy vooroor gebuk en inkyk, sien hy die linneklere lê; tog het hy nie ingegaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe hy vooroor buk, sien hy net die linnedoeke daar lê, maar hy het nie ingegaan nie.
Afrikaans 1933/1953
En terwyl hy neerbuk, sien hy die doeke lê; maar hy het nie ingegaan nie.
Afrikaans 1983
Toe hy vooroor buk, sien hy die doeke lê, maar hy het nie ingegaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hy vooroor buk, sien hy die linnedoeke lê; hy het egter nie binnegegaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het gebuk en in die graf gekyk. Hy het gesien die grafdoeke lê daar, maar hy het nie ingegaan in die graf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy steek toe by die ingang vas en loer by die graf in. Net die linne het daar eenkant gelê.