John 21:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jesus sê vir hulle: Bring van die visse wat julle nou gevang het.
Afrikaans (NLV) 2011
“Bring van die vis wat julle so pas gevang het.”
Afrikaans 1933/1953
Jesus sê vir hulle: Bring van die visse wat julle nou gevang het.
Afrikaans 1983
Jesus sê toe vir hulle: “Bring van die vis wat julle nou net gevang het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus sê vir hulle: “Bring van die visse wat julle nou net gevang het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir hulle gesê: “Bring van die vis wat julle nou gevang het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus sê toe vir hulle: “Bring nog ’n bietjie van daardie vis wat julle gevang het.”