John 3:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy moet meer word, maar ek moet minder word.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy moet in belangrikheid toeneem en ek moet afneem.
Afrikaans 1933/1953
Hy moet meer word, maar ek minder.
Afrikaans 1983
Hy moet meer word en ek minder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy moet meer word, en ek minder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daardie Man moet meer en meer belangrik word, maar ek moet minder belangrik word.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy moet al hoe meer in die kalklig staan terwyl ek stadigaan van die toneel moet verdwyn. So moet en sal dit wees!”