John 3:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy wat sy getuienis ontvang het, het sy seël gesit dat God waaragtig is.
Afrikaans (NLV) 2011
Wie sy getuienis aanvaar het, het daardeur verseël dat God regtig God is.
Afrikaans 1933/1953
Wie sy getuienis aangeneem het, het sy seël daarop gesit dat God waaragtig is.
Afrikaans 1983
Wie sy getuienis aanvaar het, het daardeur bevestig dat God geloofwaardig is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie sy getuienis aanvaar het, het plegtig bevestig dat God waaragtig is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Iemand wat glo wat Hy vertel, wys hy glo dat God regtig God is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Wie egter luister na wat Hy sê, bevestig daarmee dat God waar is en dat die waarheid van God af kom.