John 3:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Afrikaans (NLV) 2011
Wat uit ’n menslike liggaam gebore is, is menslik, en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Afrikaans 1933/1953
Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Afrikaans 1983
Wat uit die mens gebore is, is mens; en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat uit die vlees gebore is, is vlees, en wat uit die Gees gebore is, is gees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer iemand gebore word uit 'n mens, dan is hy 'n mens. Maar wanneer iemand gebore word uit die Heilige Gees, dan is hy 'n mens wat 'n gees het wat waarlik lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Immers, ’n kind wat uit ’n mens gebore word, is maar net ’n mens. Wie egter uit die Gees gebore word, begin geestelik lewe.