John 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Nikodemus antwoord en sê vir hom: Hoe kan hierdie dinge wees?
Afrikaans (NLV) 2011
Nikodemus reageer toe en vra Hom: “Hoe is dit moontlik dat hierdie dinge gebeur?”
Afrikaans 1933/1953
Nikod,mus antwoord en sê vir Hom: Hoe kan hierdie dinge gebeur?
Afrikaans 1983
Nikodemus vra Hom toe: “Maar hoe is dit moontlik?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hierop vra Nikodemus Hom: “Hoe kan hierdie dinge gebeur?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nikodemus het vir Jesus gevra: “Hoe gebeur dit?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Hoe op aarde kan dit wees?” vra Nikodemus.