John 4:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die vrou antwoord en sê: Ek het geen man nie. Jesus sê vir haar: Jy het goed gesê: Ek het geen man nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die vrou het dadelik reageer: “Ek het nie ’n man nie.” Jesus beaam dit toe: “Jy het tereg gesê: ‘Ek het nie ’n man nie.’
Afrikaans 1933/1953
Die vrou antwoord en sê: Ek het nie 'n man nie. Jesus sê vir haar: Jy het reg gesê: Ek het nie 'n man nie;
Afrikaans 1983
Die vrou het Hom geantwoord: “Ek het nie 'n man nie.” En Jesus sê vir haar: “Dis reg wat jy nou gesê het: ‘Ek het nie 'n man nie.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die vrou het Hom geantwoord: “Ek het nie 'n man nie.” Jesus sê vir haar: “Jy sê tereg, ‘'n Man het ek nie,’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die vrou het vir Hom gesê: “Ek het nie 'n man nie.” Toe sê Jesus: “Jy praat die waarheid, jy het nie 'n man nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek het nie ’n man nie,” sê sy. “Dit is ’n eerlike antwoord,” sê Jesus.

Recommended Reading