John 4:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die vrou sê vir Hom: Meneer, ek sien dat u 'n profeet is.
Afrikaans (NLV) 2011
Die vrou sê vir Hom: “Meneer, ek sien dat u ’n profeet is.
Afrikaans 1933/1953
Die vrou sê vir Hom: Here, ek sien dat U 'n profeet is.
Afrikaans 1983
Die vrou het vir Hom gesê: “Meneer, ek sien dat u 'n profeet is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die vrou sê vir Hom: “Meneer, ek sien dat u 'n profeet is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die vrou sê toe vir Jesus: “Meneer, ek sien jy is 'n profeet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Meneer, jy is sowaar ’n profeet. Kom, sê my ’n bietjie, ons voorvaders het God op hierdie berg aanbid.

Recommended Reading