John 4:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Hy sê vir hulle: Ek het vleis om te eet waarvan julle nie weet nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Hy het reageer: “Ék het kos om te eet waarvan júlle nie eers weet nie.”
Afrikaans 1933/1953
Maar Hy sê vir hulle: Ek het voedsel om te eet waar julle nie van weet nie.
Afrikaans 1983
Maar Hy sê vir hulle: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Hy het vir hulle gesê: “Ek het voedsel om te eet waarvan julle nie weet nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Jesus het vir hulle gesê: “Ek het kos om te eet, maar julle weet nie wat dit is nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy antwoord was: “Ek het my eie kos waarvan julle nie eens weet nie.”