John 4:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hierin is die woord waar: Die een saai en die ander maai.
Afrikaans (NLV) 2011
In hierdie geval is die spreekwoord só waar: ‘Die een saai en die ander een versamel die oes.’
Afrikaans 1933/1953
Want hierin is die woord waar: Dit is een wat saai, en 'n ander wat maai.
Afrikaans 1983
Hier is die gesegde waar: ‘Die een saai, en die ander een maai.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want in hierdie opsig is die gesegde waar, ‘Die een saai, en die ander maai.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is waar wat die mense altyd sê: ‘Een man saai die koring en 'n ander man kom sny dit af.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle ken mos die gesegde: ‘Die een saai en die ander een maai.’