John 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Jesus antwoord hulle: My Vader werk tot nou toe, en Ek werk.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Jesus het teenoor hulle reageer: “My Vader werk tot nou toe, en ook Ek is aan die werk.”
Afrikaans 1933/1953
En Jesus het hulle geantwoord: My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.
Afrikaans 1983
Maar Jesus het Hom teen hulle verweer: “My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Jesus het hulle geantwoord: “My Vader is tot nou toe aan die werk, en Ek is ook aan die werk.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir hulle gesê: “My Vader werk nog altyd, ook op die Sabbatdag. Daarom doen Ek dit ook.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus het Homself verdedig: “My Vader werk reg deur tot nou toe, sabbat of nie. Net so werk Ek ook.”