John 6:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek; wees nie bang nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus sê egter vir hulle: “Dit is Ek, hou op bang wees.”
Afrikaans 1933/1953
Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie.
Afrikaans 1983
Maar Hy sê vir hulle: “Dit is Ek; moenie bang wees nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Hy sê vir hulle: “Dit is Ek; moenie langer bang wees nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
maar Jesus het vir hulle gesê: “Dit is Ek! Julle moenie bang wees nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus kalmeer hulle toe: “Toemaar, dit is net Ek. Moenie bang wees nie.”