John 6:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê hulle vir Hom: Here, gee vir ons altyd hierdie brood.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het toe vir Hom gesê: “Meneer, gee altyd vir ons hierdie brood.”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê hulle vir Hom: Here, gee ons altyd hierdie brood.
Afrikaans 1983
Hulle sê toe vir Hom: “Meneer, gee ons tog altyd hierdie brood.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle sê toe vir Hom: “Here, gee ons altyd hierdie brood. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense het vir Jesus gevra: “Meneer, jy moet altyd vir ons van hierdie brood gee.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gretig sê hulle: “Gee ons asseblief van daardie brood, sommer nou en vir altyd!”