John 6:69 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ons glo en is seker dat U die Christus is, die Seun van die lewende God.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons is daarvan oortuig en weet dat U die Heilige van God is.”
Afrikaans 1933/1953
En ons het geglo en erken dat U die Christus is, die Seun van die lewende God.
Afrikaans 1983
En ons glo vas en ons weet dat U die Heilige van God is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En ons glo en weet dat U die •Heilige van God is. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons glo en weet dat U die Heilige is wat van God kom.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons weet tog dat God U spesiaal uitgesonder het om dit te doen. Daarvan is ons doodseker.”