John 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Een van sy dissipels, Andreas, Simon Petrus se broer, sê vir hom:
Afrikaans (NLV) 2011
Een van sy dissipels, Andreas, die broer van Simon Petrus, sê vir Jesus:
Afrikaans 1933/1953
Een van sy dissipels, Andr,as, Simon Petrus se broer, sê vir Hom:
Afrikaans 1983
'n Ander dissipel, Andreas, die broer van Simon Petrus, sê toe vir Hom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Een van sy dissipels, Andreas, die broer van Simon •Petrus, sê vir Hom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Simon Petrus se broer, Andreas, was een van Jesus se dissipels. Hy het vir Jesus gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Andreas, die broer van Simon Petrus, wat ook ’n getroue volgeling van Jesus was, sê toe vir Hom: