John 7:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ek ken hom, want ek is van hom, en hy het my gestuur.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek ken Hom omdat Ek van Hom af kom en Hy My gestuur het.”
Afrikaans 1933/1953
Maar Ek ken Hom, omdat Ek van Hom kom en Hy My gestuur het.
Afrikaans 1983
Ek ken Hom, omdat Ek van Hom af kom en Hy My gestuur het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek ken Hom, omdat Ek van Hom af kom en Hy My gestuur het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek ken Hom, want Ek kom van Hom. Dit is Hy wat My gestuur het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
maar Ek was by Hom en kom van Hom af. Daarom ken Ek Hom. Dit is juis Hy wat My na julle toe gestuur het.”