John 7:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar was dus verdeeldheid onder die volk oor hom.
Afrikaans (NLV) 2011
Onder die skare het daar toe verdeeldheid oor Jesus gekom.
Afrikaans 1933/1953
Daar het toe verdeeldheid onder die skare gekom oor Hom.
Afrikaans 1983
Daar het toe verdeeldheid oor Hom onder die mense gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar het toe oor Hom verdeeldheid onder die skare gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe het die mense gestry oor Jesus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So het die mense met mekaar gestaan en stry.