John 7:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe antwoord die Fariseërs vir hulle: Is julle ook mislei?
Afrikaans (NLV) 2011
Die Fariseërs antwoord hulle: “Julle is tog nie ook mislei nie?
Afrikaans 1933/1953
En die Fariseërs antwoord hulle: Julle is tog nie ook mislei nie?
Afrikaans 1983
Die Fariseërs sê toe vir hulle: “Is julle tog nie ook mislei nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Fariseërs sê toe vir hulle: “Julle is tog nie ook mislei nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Fariseërs sê toe vir hulle: “Jesus het vir julle ook gelieg, en julle het dit geglo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Fariseërs vlieg hulle toe in: “Is julle ook nou heeltemal deurmekaar? Weet julle ook nou nie meer wat die verskil tussen reg en verkeerd is nie? Maak oop julle oë!