John 7:53 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En elkeen het na sy eie huis gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Elkeen het toe na sy huis toe gegaan.
Afrikaans 1933/1953
En elkeen het huis toe gegaan.
Afrikaans 1983
Hierna is hulle elkeen na sy huis toe,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elkeen het na sy eie huis teruggekeer,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
[ Al die mense het na hulle huise gegaan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna is almal huis toe.