John 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jesus het na die Olyfberg gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het egter na die Olyfberg toe gegaan.
Afrikaans 1933/1953
Maar Jesus het na die Olyfberg gegaan.
Afrikaans 1983
maar Jesus het na die Olyfberg toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar Jesus het na die Olyfberg gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
maar Jesus het na die Olyf-berg gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus is intussen Olyfberg toe, maar nie vir lank nie.