John 8:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.
Afrikaans (NLV) 2011
en julle sal begryp wat die waarheid beteken, en die waarheid sal julle vrymaak.”
Afrikaans 1933/1953
En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.
Afrikaans 1983
en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan sal julle weet wat die waarheid is, en die waarheid sal julle vrymaak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En hoe meer julle dit ontdek, hoe meer sal julle word wat God julle gemaak het, vry mense.”