John 9:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom sê hulle vir hom: Hoe is jou oë geopen?
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het toe vir hom gevra: “Hoe is jou oë dan oopgemaak?”
Afrikaans 1933/1953
Hulle sê vir hom: Hoe is jou oë geopen?
Afrikaans 1983
Hulle vra toe vir hom: “Maar hoe het jou oë dan reg gekom?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle vra hom toe: “Hoe is jou oë dan oopgemaak?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense het vir hom gevra: “Wat het gebeur dat jy kan sien?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Maar hoe het dit gebeur dat jy nou kan sien?” vra hulle hom.