John 9:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle het hom na die Fariseërs gebring wat voorheen blind was.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het die man wat eers blind was na die Fariseërs toe geneem.
Afrikaans 1933/1953
Hulle bring hom na die Fariseërs -- die man wat vroeër blind was.
Afrikaans 1983
Daarna het die mense die man wat eers blind was, na die Fariseërs toe gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle neem toe die man wat voorheen blind was na die •Fariseërs.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense het die man wat voorheen blind was, na die Fariseërs toe geneem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die mense vat die man toe reguit na die Fariseërs toe.